Vergrootglas
Zoek lader

Nerine Ahlers 
Losprys in Parys 

Ondersteuning
Al wat Dienkie wil hê, is om raakgesien te word deur Eddie, die ou wat sy by die gimnasium ontmoet het. Wat sy nié wil hê nie, is die drama wat volg op ’n ontvoeringspoging. Want een van die skurke wat deel is van die groot hofsaak wat haar prokureur-ouers hanteer, hou juis van sulke bangmaak-tegnieke. Haar ouers besluit daar is net een oplossing: Sy moet na Parys, Frankryk gaan. Daar sal sy by haar vriendin Lea en haar ouers kan bly tot die hofsaak verby is. Maar Dienkie beland weereens ”“ per ongeluk ”“ in die middel van ’n situasie wat vir haar moeilikheid veroorsaak. Gelukkig is die aantreklike Sergio aan haar sy …
€9.26
Betalingsmethoden
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 176 ● ISBN 9780639604091 ● Uitgeverij LAPA Uitgewers ● Gepubliceerd 2020 ● Downloadbare 3 keer ● Valuta EUR ● ID 8108130 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

90.847 E-boeken in deze categorie