Lupa
Search Loader

Christo Juan Malan 
Mooiplaas 

Apoio

MOOIPLAAS




ʼn Roerende verhaal van ’n jong weduwee op ’n plaas in Malmesbury, wat na haar man se afsterwe meer as ’n jaar gelede, een oggend besluit het genoeg is genoeg. Rebecca Viljoen moet die lewe weer in die oë kyk terwille van haar kinders. Daar is ʼn laksheid onder die plaaswerkers volgens haar en daarom neem sy toe ʼn besluit dat sy dinge van vandag af gaan vasvat. Jacob Minnaar is die plaasvoorman en behartig alleen die boerdery en daarom het hy sy hande behoorlik vol om alles te behartig. Hy worstel ook met sy eie verlede, maar dit is natuurlik onbekend aan Rebecca.




Jacob was ook Rebecca se oorlede man se boesemvriend en dus beteken die plaas vir hom baie. In die volgende paar maande ontvou allerlei onverwagte gebeurtenisse. Sonder dat enige een dit besef word die plaas en sy mense in ʼn spesifieke rigting gestuur. Konflik, emosies, bedrog en self erkenning is van die omstandighede wat plaasvind. Asof daar nie al genoeg smart op die plaas was nie, vind daar boonop ook ʼn plaasaanval plaas. Hierdie plaasroman is uiters boeiend en sal jou hart vinnig laat gryp na sneesdoekies…

€3.15
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 169 ● ISBN 9781928498896 ● Tamanho do arquivo 0.7 MB ● Editor Pieter Haasbroek ● Editora Pieter Haasbroek [Liefdesdrama] ● País GB ● Publicado 2021 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 8228331 ● Proteção contra cópia sem

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

83.045 Ebooks nesta categoria