Lupa
Search Loader

Fanie Viljoen 
Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino’s 
Doodskreet van die dino’s

Apoio
Adobe DRM
Capa do Fanie Viljoen: Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino’s (ePUB)
LIGTE, KAMERA, AKSIE! Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê! Diep in ’n oerwoud in Afrika ”“ dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm word. Ewald en sy pel Cardo verwonder hulle oor die asemrowende medespelers: Drie groot T-rex’e. Dis natuurlik nie regte dinosourusse nie. Maar hulle is wel lewensgetroue robotte. Iets gaan egter fout tydens die verfilming. Die dino’s begin soos regte T-rex’e optree. Dis slegte nuus vir die twee ouens, want hulle verloor hul pad in die oerwoud … en nou begin die dino’s hulle jag. Sal Ewald en Cardo ooit lewendig uit die oerwoud kom? Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!
€6.97
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 72 ● ISBN 9781776350285 ● Editora LAPA Publishers ● Publicado 2021 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 8073420 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

4.401.803 Ebooks nesta categoria