Lupa
Search Loader

Fanie Viljoen 
CAPS Spring: Afrikaans huistaal 

Apoio
Adobe DRM
Capa do Fanie Viljoen: CAPS Spring: Afrikaans huistaal (ePUB)
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Shaulin en Brandon maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op You Tube. Hulle kry selfs ’n bynaam ”“ die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef … Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.
€6.25
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 96 ● ISBN 9780799370256 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2015 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5206244 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

4.401.803 Ebooks nesta categoria