Lupa
Search Loader

Helena Hugo 
Weskus-omnibus 1 

Apoio
Twee gewilde Weskus-romans in een. Haar naam is Ragel: Die verhaal van ’n jong ma wat haar seuntjie se dood moet leer verwerk. Sy ontmoet ’n ma wat net soos sy nie kan ophou treur nie. Saam leer die twee vroue geleidelik wat die sin van lyding is en hoe God in Jesus kan troos. Marta: Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Haar geloof verval in roetinewerk, en sy neem haar kort-kort voor om haar lewe beter in te rig, maar dit gebeur nie.
€10.99
Métodos de Pagamento

Sobre o autor

Helena Hugo is die skrywer van verskeie topverkopers soos oa Haar naam is Ragel. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende
genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en
-vervolgverhale. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 568 ● ISBN 9780796323279 ● Tamanho do arquivo 0.8 MB ● Editora Lux Verbi ● Publicado 2023 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 8902405 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

699.325 Ebooks nesta categoria