Lupa
Search Loader

Autor: Helene de Kock

Apoio
Helene de Kock is ’n baie bekende en gewilde skrywer van veral liefdesromans. Sy woon in Pretoria. Daar het reeds 12 omnibusse van haar liefdesverhale verskyn. Haar roman, Abel se dogters, het binne enkele maande uitverkoop en moes herdruk word. Sy het ook sedertdien twee langer romans gepubliseer: Dieper water en Somersneeu.




38 Ebooks por Helene de Kock

Helene de Kock: Lelie van die laagte
Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Helene de Kock Omnibus 10
Twee vroeë romans deur een van ons gewildste skrywers. In albei verhale is die milieu die Vrystaatse Riemland-omgewing. Ver vlug na môre vertel van Eugene Basson wat na Europa reis om te gaan vasstel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene de Kock: Helene de Kock Omnibus 12
Hierdie omnibus sluit in die gewilde Abel se dogters , ’n 3-delige familiesage,   asook een van die skrywer se wynlandromans,   Soetwyn vir ’n Sondagkind. In eersgenoemde roman wat afspeel op ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene de Kock: Helene de Kock Omnibus 11
Twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale:  ‘n Kind vir vier oude Vrinde is ‘n liefdesroman wat lees soos ‘n speurverhaal. Die legende van die baba wat eeue gelede een nag op die drumpel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene de Kock: Helene de Kock Omnibus 13
’n Omnibus wat twee romans, ’n novelle en ’n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In ’n Tyd om lief te hê keer Marina …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene de Kock: Dieper water
Op die plaas Diepwater speel die verhaal van Rachel en Hektor Froneman hom af. Hulle is tegelyk minnaars en eggenote, vriende en bitter vyande. Van hul kindertyd af is hulle onskeidbaar. Maar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Helene de Kock: Helene de Kock Omnibus 9
Man van Gister is ’n plaasroman wat afspeel teen die agtergrond van die Oos-Vrystaat. Twee pare jongmense, Peet en Maryn en Eugene en Elsje hoop op ’n idilliese vakansie op Damplaas voordat die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene de Kock: Helene de Kock Omnibus 8
Hierdie drietal verhale van Helene de Kock speel in die Riemland af, en is vol verrassings en romanse. Verhale wat nie gou vergeet sal word nie.Digby Grootgewaag is die verhaal van drie susters se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene de Kock: Man van gister
Man van Gister is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense wat na die afloop van hul studies uitsien na ’n idilliese vakansie op Damplaas in die Oos-Vrystaat. Maar onder die skynbaar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Die bruidseisoen
Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles. In ’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Uur van die Sewester
Uur van die Sewester is ’n spannende verhaal wat in die Oos-Vrystaatse berge afspeel. Clara is terug op die plaas na haar verblyf in Italië en dis eers wanneer ’n ou jeugvriend, Alfons Minnaar, een …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Helene de Kock Omnibus 6
‘Hierdie drie verhale wat bymekaar aansluit, sal groot plesier aan al Helene de Kock se baie lesers verskaf, en bevestig opnuut haar fyn vermoë om ingewikkelde persoonlike verhoudings oop te skryf. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene de Kock: Helene de Kock Omnibus 7
‘Drie spanningsvolle liefdesverhale, so aangrypend en meesleurend as wat ’n mens van hierdie ervare en gewilde skrywer kan verwag. In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Een ding weet …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene de Kock: Man van kaliber
Man van kaliber is die verhaal van professor Jessica. Sy ontmoet vir Karel en Kiewiet, sien weer haar ou liefde, Daniël, en leer ook vir Loek de Jager ken, ’n man met vele fasette. Maar watter een …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Vrou van formaat
In Vrou van formaat is die hoofkarakter, Danika, vies vir mans: ’n vrou moet mos mediamodelmooi wees, of sy is niks in hul oë nie.Van kleins af stry sy teen dié onregverdigheid. En sedert daardie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Mense van faam
Mense van faam gaan oor tweelingsusters, sprankelende Diana en sober Debora, die koel advokaat, wat reken Diana se skoonfamilie, die Mynhards, is net ’n klomp snobs. Debora word egter teen haar wil …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Vuurvliegie
Drie spanningsvolle liefdesverhale, so aangrypend en meesleurend as wat ’n mens van hierdie ervare en gewilde skrywer kan verwag. In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Een ding weet …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Sewende somer
In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en Zach Dijzel liefgehad het. Sy gaan woon in die Dijzel-huis waar daar sewe jaar tevore ’n moord gepleeg is. Niemand het nog vergeet nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Windspoor
Windspoor is ’n verhaal van liefde en van verraad. Laura Helmer se bruidegom verdwyn ’n kort rukkie voor hul troue. Gustav Bothma is daar om te troos. Niemand glo meer in Ruben nie, tog kan Laura nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene de Kock: Somersneeu
Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op ’n eiesoortige manier. Vars uit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Helene de Kock: Abel se dogters
Die wewenaar Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het ’n stil, onverstoorde gang. Of so dink hý. Sy drie dogters smag eintlik na meer warmte en kontak, na ’n lewe wat gelééf word. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Helene De Kock: Helene de Kock Omnibus 4
Die vierde omnibus van ’n bekende en geliefde skrywer. Tiendes van silwer is die verhaal van die liefdeslewe van vier jongmense en speel af op die kampus van Potchefstroom. Dis deurmekaar jare van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene De Kock: Tiendes van silwer
Tiendes van silwer is die verhaal van die liefdeslewe van vier jongmense en speel af op die kampus van die Universiteit van Potchefstroom. Dis deurmekaar jare van liefkry en keuses doen, seerkry en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene De Kock: Gruispad na Tóg Wat
Nog ’n verhaal van jong liefde. Gruispad na Tóg Wat speel af deels op ’n plaas in die Vrystaat en deels op die kampus van die Universiteit van Pretoria. Die rustelose Pierre Nienaber is nog nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene De Kock: Skemerspel
In Skemerspel moet Eben sy geliefde Christine teen sy sin agterlaat wanneer hy in Leiden gaan studeer. Hy het gehoop sy sal hom kan vergesel, maar haar jong boetie se herstel na ’n ernstige ongeluk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene De Kock: Die soete dwaling
In Die soete dwaling vlug dr. Daïrus Deetlefs weg na Londen. Martine kan dit nie begryp nie, want sy het hom lief. Of het sy? In Londen ontmoet Daïrus die misterieuse Sylvia Saunders. Dan is daar ook …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene De Kock: Seisoen van die skimmelson
Seisoen van die skimmelson is ’n verhaal wat sy draaie gooi in die Vrystaatse Hoogland en in Beiere waarheen Madel Vermeer gaan om sang te studeer. Maar sy laat haar jeugliefde, die aantreklike …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene De Kock: Anderkant die vloedwaters
Anderkant die vloedwaters is ’n storie met onstuimige onderstrome. Dr. Bernard Linde laai een stormnag ’n vreemde vrou op – en sy verdwyn net so skielik weer uit sy lewe. Een ding wéét hy: Hy gaan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helene De Kock: Debora en seuns
Debora en haar gesin daag een nag uit die bloute op en maak opslae op die dorp. Die dorpenaars begryp hulle nie, want hulle hou hulle eenkant. Maar Debora-hulle is die mense op wie Margot Scott so …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Helene De Kock: Helene de Kock Keur 1
“Want die liefde wonder nie – dit wéét.” Die soete dwaling: Dr. Daïrus Deetlefs se ma probeer om sy lewe – en ’n huwelik met Martine – vir hom te reël. Hy vlug na Londen en sy ouers kan dit nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene De Kock: Debora gaan huis toe
In dié opvolg op Debora en seuns is die fokus weer die lief en leed van die Schlagerfeldts. Dis nou die 1960’s, en die hoofkarakter is Debora se kleindogter, ook ’n Debora. Dié 27-jarige dokter kom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Helene De Kock: Helene de Kock Keur 2
“Strome water kan die liefde nie blus nie, riviere kan dit nie afkoel nie.” Drie liefdesverhale wat by mekaar aansluit: Man van kaliber is die verhaal van Jessica en haar uiteindelike ontdekking dat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene De Kock: Helene de Kock Keur 3
In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Maar Danien Fouché het ’n eienaardige gevoel dat sy ’n mens-binne-’n-mens liefhet. In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helene De Kock: Die kind uit die wingerd
Een Sondagmiddag in die herfs van 1918 kom ’n driejarige uit Vredenhoek se wingerd die Erasmus-familie se binnekring ingestap. Niemand herken hom nie. Die kind kan self nie sê waar hy vandaan kom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Helene De Kock: When Death Becomes Life
This book is about the loss of a loved one and how to be consoled. Death treats everyone differently. But to some extent God works in the same way with all who believe. If you ask for his help, …
EPUB
Inglês
DRM
€6.01
Helene de Kock: Elisabet se oorlog
Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Helene de Kock: Stella se dogters
Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters – en hulle het probleme. Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.38
Helene de Kock: Diana se dag
Toemaar, jou dag sal kom . . . Dis die woorde wat Diana Botha, wynmaker van die spoglandgoed Soeterwijn, help om staande te bly en telkens weer die lewe met nuwe ywer aan te pak. As jong meisie erf …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99