Lupa
Search Loader

Autor: Jan Vermeulen

Apoio
Marita van Aswegen bly op ’n plaas naby Bloemfontein. Sy was eers ’n maatskaplike werker. Baie van haar boeke is vertaal in Engels en Suid-Sotho. Sy skryf ook gedigte en kortverhale.




14 Ebooks por Jan Vermeulen

Jan Vermeulen: Die Vyfde Aspoester
Doktor Olaf Demeyer sal baie diep in sy eie donker psige moet delf na die waarheid as hy wil verhoed dat sy enigste dogter die vyfde slagoffer van die Aspoestermoordenaar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.95
Jan Vermeulen: Oopmond
Wenner van LAPA se jeugromankompetisie! Soms vind harte mekaar selfs oor eeue heen … Sewe maande ná haar hartoperasie begin Madelaine Taaibosch vermoed daar is iets verkeerd. Sy is seker die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.14
Jan Vermeulen: Ondier
’n Kyk in die donker psige van ’n seksuele kannibaal.Die hulp van die forensiese profileerder doktor Olaf Demeyer word ingeroep toe voetslaners aan die voet van Bosberg op die naakte lyk van ’n vrou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.87
Jan Vermeulen: Asem
’n Aangrypende grootword-verhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.01
Jan Vermeulen: Baster
Baster is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word. Die verhaal vertel die storie van al die honde waarvoor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.17
Jan Vermeulen: Spieëltjie, spieëltjie
Nou kyk ons nog in ’n dowwe spieël … Doktor Olaf Demeyer herstel nog van sy vierdubbele hartomleiding en die trauma van vorige ondersoeke waarby hy betrokke was. Om die waarheid te sê, hy moes …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.96
Jan Vermeulen: Nagjagter
Port Elizabeth is die Mekka van Goth-vampiere in Suid-Afrika. Hulle is opwindingsoekers wat bloot hul onskuldige fantasieë uitleef. Maar ’n versteurde siel wat die vampier-fantasie dodelik ernstig …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.67
Jan Vermeulen: GOM vir jou stukkende wêreld: 5 waarhede om aan te kleef
Met dekades se ervaring in die geestelike- en jeugbediening en ’n hele paar jeugverhale agter sy naam skryf Jan Vermeulen hierdie insiggewende, Bybelse gids vir tieners. GOM vir jou stukkende wêreld …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.29
Jan Vermeulen: Poppie Viool en die Swartwoud-arende
Poppie Viljoen is op pad na die Swartwoud Kinderhuis toe nadat eers haar ouma en toe haar oupa oorlede is. Sy is alleen. En al wat sy oorhet, is ’n viool wat al lank in die familie is. Van die oombli …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.70
Jan Vermeulen: Hoeveel tande het ’n engel?
“Hulle wil my been afsit, Simphi. Net hierso.” Alex trek sy liniaal oor sy kaal bobeen. “Woep-wap-konynkap, weg is Alex Brown se been én sy beroemde skopvoet.”Die nuus is presies wat die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.93
Jan Vermeulen: Veergewig
Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021! Talia is ’n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.42
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
‘n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Jan Vermeulen: Om ”n leeu se bek toe te bid
Ses tieners op ’n vasbyt-kerkkamp in die veld, elkeen met hulle eie geheime en vrae oor geloof. Die matriekseun wat hulle lei, vol drome van dominee word maar sonder studiegeld. Een afgetrede …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.34
Jan Vermeulen: Soeter as heuning
Dawid skryf in Psalm 119:103, “Hoe aangenaam is U Woord, soeter as heuning in die mond.” Soos wat ’n vars byekorf nog uitgepers moet word om egte, onverwerkte heuning voort te bring, so help Soeter …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.48