Lupa
Search Loader

Marile Cloete 
Rusplek vir die hart 

Apoio
Adobe DRM
Capa do Marile Cloete: Rusplek vir die hart (ePUB)
‘Olivia October beëindig haar netballoopban in Australië en keer terug na Suid-Afrika. Met haar spontane geaardheid en voller figuur wat sy met selfvertroue dra, skep sy die indruk van sorgvryheid. Selfs haar beste vriendin by wie sy aanvanklik tuisgaan, weet nie van die hartseer en berou wat sy met haar saamdra nie.Olivia se pad kruis met dié van Shaun Mouton, ’n professionele, krieketafrigter en hulle stamp dadelik koppe toe sy hom met prins Harry vergelyk oor sy rooi hare en hy in ’n oomblik van dwaasheid ’n opmerking oor haar lyf maak. Die twee takel mekaar konstant met woorde, maar die hart praat natuurlik ’n taal van sy eie. Die vrolike Shaun dra swaar aan die verwerping wat hy as kind ervaar het en vind tot sy verbasing troos by Olivia. Die feit dat hulle voorlopig ’n huis moet deel lei tot wrywing, maar stadigaan ook tot dieper begrip. ’n Reis deur Portugal bring nuwe insigte en ook die wete dat elke hart na ’n rusplek soek.Rusplek vir die hart loop in die spore van Tuiskoms van die hart wat in April vanjaar verskyn het.’
€3.98
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 192 ● ISBN 9781776359196 ● Editora LAPA Publishers ● Publicado 2023 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 9097966 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

4.401.803 Ebooks nesta categoria