Lupa
Search Loader

Nataniël 
107 Kaalkoppe 

Apoio
Adobe DRM
Capa do Nataniël: 107 Kaalkoppe (ePUB)
Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke: 107 Kaalkoppe geskryf vanaf 2012 tot 2021. Eerlik, persoonlik, nugter, inspirerend, melankolies, hartseer, opgewonde, driftig, simpatiek, verbaas, dwars, reguit en vasbeslote mik hy na elke moontlike emosie. Met die wêreld op sy kop was daar nog nooit ’n beter tyd vir ’n boek soos dié nie.
€12.99
Métodos de Pagamento

Sobre o autor

Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 80 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 19 albums en 21 boeke gepubliseer. Hy is hoof van sy produksiemaatskappy Nataniël House of Music, asook Kaalkop Studio. Hy is ook die hoof van die liefdadigheidsorganisasie,  The Nataniël Progress Project. Kaalkop, sy Sarie-rubriek, verskyn al vir 20 jaar.
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 256 ● ISBN 9780798182478 ● Tamanho do arquivo 6.9 MB ● Editora Human & Rousseau ● Publicado 2021 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 7950302 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

701.765 Ebooks nesta categoria