Lupa
Search Loader

Riens Vosloo 
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal 

Apoio
Adobe DRM
Capa do Riens Vosloo: Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal (ePUB)
ʼn Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.

Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit kortverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel.

Vir die klaskamer
Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien:
• Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is
• Toeligting by moeilike tekste
• Woordverklarings vir komplekse woorde
• Die stappe van die leesproses

Antwoorde op alles vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.
€8.49
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 229 ● ISBN 9781775891048 ● Tamanho do arquivo 6.1 MB ● Idade 17-15 anos ● Editora Best Books ● Publicado 2013 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 4747686 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

11.005 Ebooks nesta categoria