Lupă
Încărcător de căutare

Autor: Annelize Slabbert

Ajutor
ANNELIZE SLABBERT is „n skrywer en voormalige joernalis by Huisgenoot, Beeld en Finansies & Tegniek. Sy is getroud met Gerard Slabbert, „n apteker. Tot hul onlangse aftrede het hulle saam „n vierster-lodge in die Sentraal-Kalahari, Botswana bestuur. By Storieboom, hul nuwe tuiste in Kwa Zulu-Natal, verskaf haar honde en tuin haar eindelose vreugde.




1 Ebooks de Annelize Slabbert

Annelize Slabbert: ‘n Luiperd in my bed
‘Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van ‘n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang …
EPUB
Africană
DRM
€12.99