Lupă
Încărcător de căutare

Dawn Brower 
Eens op ”n Kersfees 

Ajutor
Welkom in die dorp van Kismetbaai waar towerkuns en lot ”n manier van die lewe is…

Holly Strange is deel van ”n groot familie. Haar voorouers het Kismetbaai meer as 200 jaar gelede gestig. Kismetbaai het baie sjarme en vir die Stranges, beteken dit hulle na hulle een ware liefde geleë word. Kersfees en elke vakansie, bring die dorp se towerkuns uit. Dit is Kersfees, so dus is enigiets moontlik, en wanneer sy letterlik Nicholas Bell buite die plaaslike koffiewinkel raakloop, word haar wêreld om gedompel. Holly het opgehou om te glo dat sy liefde sou vind, maar na daardie een noodlottige ontmoeting begin sy glo in die krag van die lot, en die moontlikheid om haar harts begeerte te vind. 

€1.94
Metode de plata
Limba Africană ● Format EPUB ● ISBN 9781071566909 ● Traducător Bianca Bunge ● Editura Monarchal Glenn Press ● Publicat 2020 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 8048618 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

4.410.784 Ebooks din această categorie

Fara rezultate