Lupă
Încărcător de căutare

Autor: Leon de Villiers

Ajutor

9 Ebooks de Leon de Villiers

Leon de Villiers: Shorn
This year, the chief of the tribe has chosen Toko to call the young lions back from the mountain. In the initiation ritual performed on the mountain the young lions’ hair will be shorn and on their …
EPUB
Engleză
DRM
€5.62
Leon de Villiers: Die Groot Koelte
Feliks bly alleen op ’n strand. Sy mense het weggetrek sonder hom. Die wêreld het verander. Dit het jare laas gereën. Toe ’n seilskip vol wreedaardige ysbere hul opwagting maak is hulle oortuig …
EPUB
Africană
DRM
€9.27
Leon de Villiers: Toko
“Ons is die jong leeus. As ons môre teruggaan, bly ons hare hier agter. En saam met ons hare, alles wat ons voorheen verkeerd gedoen het. Ook dit wat hier op die berg gebeur. Tot môre geld hier geen …
EPUB
Africană
DRM
€5.99
Leon de Villiers & Berco Wilsenach: Droomoog Diepgrawer
Lank-lank gelede was die Diepgrawers ’n groot erdfamilie, maar nou is daar net ses van hulle oor. Wanneer Droomoog een nag iets doen wat geen opregte erd ooit mag doen nie, is dit die laaste strooi. …
EPUB
Africană
DRM
€7.86
Leon de Villiers: Erik en die kido-dinges
Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos ’n biblioteek. Maar by ’n kidoteek ruil ’n mens nie boeke om nie. By ’n kidoteek ruil ’n mens kinders om. Wanneer Erik se pa-hulle hom by die …
EPUB
Africană
DRM
€6.94
Leon de Villiers: Hoe Vinnig is ’n Volstruis?
Daar is sommer baie dinge wat mense by voëls kan leer. Kom vlieg dus saam deur die wonderwêreld van voëls. As jy hoogtevrees het en eerder wil saamloop, maak dit ook nie saak …
EPUB
Africană
DRM
€6.96
Leon de Villiers: Maroelaboomstories
Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Die son sak vinnig en die nag is op pad … Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste …
EPUB
Africană
DRM
€12.83
Leon de Villiers: Tales from the Marula
Every evening at sunset the troop of baboons climb to the top of the big Marula tree. All is quiet. The baboons are waiting for the evening star to appear. Who will be the first to see the star …
EPUB
Engleză
DRM
€12.91
Leon de Villiers: Wetenskaap
’n Vyte-boek vir almal.  Wat is ‘n wetenskaap? ‘n Mens wat hou van vyte, word ‘n wetenskaap genoem. Jong wetenskape hou gewoonlik vyte in botteltjies aan en bêre dit onder hulle beddens. Wa …
EPUB
Africană
DRM
€6.25