Lupă
Încărcător de căutare

Autor: Louise Minnaar

Ajutor

9 Ebooks de Louise Minnaar

Louise Minnaar: Ons twee saam
Hy is aantreklik, dink sy steeds effens onsamehangend. Uiters aantreklik. Die spreekwoordelike tall dark and handsome. Amper outomaties kyk sy af na sy linker ringvinger. Geen ring. Sy wil amper lag …
EPUB
Africană
DRM
€4.41
Louise Minnaar: Perfek vir mekaar
’n Wildtuinvakansie saam met vreemdelinge is nie Nicola se idee van pret nie. Ook nie die arrogante Danie nie. Sy wil hom op ’n afstand te hou, maar Danie laat haar ”“ en haar hart − nie met rus …
EPUB
Africană
DRM
€4.37
Louise Minnaar: Sy twyfel nie meer nie
Marisna is smoorkwaad vir die man wat voor haar motor ingedraai het. In die beplanning vir die volgende paar maande het sy nie tyd ingewerk om haar motor te laat regmaak nie ”¦ ook nie om verlief te …
EPUB
Africană
DRM
€4.52
Louise Minnaar: Net Een Kans
Kan jy liefde in die verkeer vind? Lara ontmoet iemand op die vreemdste manier denkbaar: in die verkeer op pad werk toe. Sy is egter oortuig dat dit ’n mal man is wat uit een of ander gestig ontsnap …
EPUB
Africană
DRM
€4.50
Louise Minnaar & Madelein Rust: In die mark vir liefde & Thinus en Tequila
Ná ’n verbreekte verlowing is Annelie immuun teen mooi mans, of so dink sy tot sy die aantreklike Eugene ontmoet. Eugene steur hom nie aan haar skanse nie − hy terg haar, maak haar die hof en sonder …
EPUB
Africană
DRM
€4.50
Louise Minnaar & Analize Theron: Liefde met ’n glimlag & Dans na die toekoms
Niemand dink aan romanse terwyl iemand in jou mond rondkrap nie. Maar Anandi se nuwe tandarts is nie ’n middeljarige oomie met vergete instrumente nie. Allesbehalwe. Hy is ’n jong man met sensitiewe …
EPUB
Africană
DRM
€4.56
Louise Minnaar & Jessica Venter: Beter vir haar hart & Sonde van begeer
Richard het jare gelede Melanie se hart gebreek. Maar selfs met ’n gebreekte hart, was sy steeds lief vir hom. Nou is hy terug en sy voel weer die vrees dat hy nie haar liefde sal beantwoord …
EPUB
Africană
DRM
€4.52
Annarie Linde & Louise Minnaar: Afspraak vir twee & Altyd ’n antwoord
Afspraak vir twee – Louise Minnaar Lelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met …
EPUB
Africană
DRM
€4.48
Louise Minnaar & Cliffordene Norton: Uitgeboul deur liefde & Nommerpasrok
Uitgeboul deur liefde – Louise Minnaar Monique begin ”n blog met die hoofdoel om die wêreld in te lig hoe erg die diskriminasie teen vroue krieket is. Nooit sou sy kon dink dat sy iemand deur die …
EPUB
Africană
DRM
€4.50