Lupă
Încărcător de căutare

Madelie Human 
n Bruid voor Kersfees 

Ajutor
Adobe DRM
Copertina de Madelie Human: n Bruid voor Kersfees (ePUB)
‘Marli Botes het op skool haar hart op Wickus verloor, maar hy het haar skaars raakgesien. Ná dertig jaar loop hulle mekaar weer raak toe sy hom kontrakteer om haar huis te restoureer en sy besef gou haar hart het hom nie vergeet nie. Hy is nou alleenloperpa van ’n matriekdogter en sy ’n weduwee wat met moeite drie kinders alleen grootgemaak het.Haar buurvrou terg haar en voorspel dat sy voor Kersfees ’n bruid gaan wees. Die geskiedenis herhaal homself sowaar toe sy dogter verlief raak op haar seun wat haar in dieselfde lig as sy jonger sussie beskou. Intussen veg beide Wickus en Marli hard teen die ontwikkelende gevoelens tussen hulle.Hoekom het die noodlot hulle weer saamgegooi? Is dit moontlik dat Wickus hierdie keer haar liefde sal beantwoord? Kan hulle ’n verhouding laat werk?’
€3.83
Metode de plata
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 192 ● ISBN 9781776359530 ● Editura LAPA Publishers ● Publicat 2023 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 9251479 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

4.399.017 Ebooks din această categorie