Lupă
Încărcător de căutare

Autor: Mari Grobler

Ajutor

6 Ebooks de Mari Grobler

Mari Grobler: Toe dit nog vroeg was
Hoe het hulle geleef, en wat het hulle gevoel – daardie oermense wat langs ons Suidkus geleef het, wie se nasate ons die San en die Khoi noem?Wie kan saampraat met hulle, die “eerste mense” van wie …
EPUB
Africană
DRM
€9.99
Mari Grobler: Wegholvrou
’n Dodelik aantreklike prokureur is een ding, sy baba is ’n ander ding. En dis ’n probleem dat hy en die baba in Nadia se skilderye begin opduik. Genoeg om van weg te …
EPUB
Africană
DRM
€4.41
Mari Grobler: Meermindans
Anja dans die hoofrol in The Little Mermaid en staan op die vooraand van haar deurbraak in die balletwêreld. Maar die konsertpianis wat haar begelei se mosgroen oë en romantiese teenwoordigheid maak …
EPUB
Africană
DRM
€4.53
Mari Grobler: Reënboogbruid
Minette is in Taipei, Taiwan, om meer oor haar biologiese ouers uit te vind, maar sy is eensaam in dié bedrywige stad. Die aantreklike mede-Suid-Afrikaner Hubert Jones laat haar hart vinniger klop, …
EPUB
Africană
DRM
€4.40
Mari Grobler & Salma Swanepoel: Vakansieromanse & Meng dit goed
Vakansieromanse ”“ Mari Grobler. ’n Spookvrou, ’n eksentrieke antieke handelaar, ’n man op ’n wit perd en ’n swart Labrador wat ’n pet dra. Dit is níé wat Lee-Anne verwag het om op …
EPUB
Africană
DRM
€4.52
Mari Grobler: Ivoorblom vir Hai-Lin
Hai-Lin kuier met vakansie in Sjanghai, China by haar ma se vriende. Laum is ’n droom van ’n man, maar dit lyk of hy maklik sal flankeer. Juis daarom moet sy daarop konsentreer om hom op ’n afstand …
EPUB
Africană
DRM
€4.48