Lupă
Încărcător de căutare

Autor: Marinus Wiechers

Ajutor
Kees van Dijkhorst is een van Suid-Afrika se mees gerekende regsgeleerdes en regshervormers. By sy aftrede in 2000 het hy meer as veertig jaar se ervaring as prokureur, advokaat, regsdosent, skrywer en senior regter van die Transvaalse Hooggeregshof, met sommige van ons mees toonaangewende uitsprake, agter die rug. Daarna is hy steeds aktief as skrywer en arbiter. Hy is „n bergklimmer wat van die wêreld se magtigste bergpieke bestyg het en „n wêreldreisiger wat die mees ongewone en eksotiese plekke en lande besoek het. Hy is „n aktiewe boer.Kees van Dijkhorst is een van ons land se mees gerekende regsgeleerdes en regshervormers. By sy aftrede in 2000 het hy meer as veertig jaar se ervaring as prokureur, advokaat, regsdosent, skrywer en senior regter van die Transvaalse Hooggeregshof, met sommige van ons mees toonaangewende uitsprake, agter die rug. Daarna is hy steeds aktief as skrywer en arbiter. Hy is „n bergklimmer wat van die wêreld se magtigste bergpieke bestyg het en „n wêreldreisiger wat die mees ongewone en eksotiese plekke en lande besoek het. Hy is „n aktiewe boer.




1 Ebooks de Marinus Wiechers

Kees Van Dijkhorst: Die Hof Verdaag
Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos ‘n warrelwind wat ‘n kostelike vrag  van humorvolle anekdotes van hofsa …
EPUB
Africană
DRM
€5.99