In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon.
Despre autor
Rykie van Reenen is veral bekend as joernalis, een van die knapstes nog in Afrikaans. Sy was onder meer ‘n uitmuntende rubriekskrywer, assistent-redakteur van Rapport, die ontvanger van die Markus Viljoen-medalje vir Afrikaanse joernalistiek en ‘n eredoktorsgraad van die Universiteit van Stellenbosch.
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 130 ● ISBN 9780624078449 ● Mărime fișier 1.0 MB ● Editura Tafelberg ● Publicat 2016 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 5284317 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM