Lupă
Încărcător de căutare

Theresa van Baalen 
Op die plaas-emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag 
Smiley verloor sy glimlag

Ajutor
Adobe DRM
Copertina de Theresa van Baalen: Op die plaas-emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag (ePUB)
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit ’n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat ’n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
€4.59
Metode de plata
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 32 ● ISBN 9780639608228 ● Editura LAPA Publishers ● Publicat 2021 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 7992666 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

4.401.803 Ebooks din această categorie