Lupă
Încărcător de căutare

Autor: Tinus Horn

Ajutor
Tinus Horn raai hy het sy geesdrif vir stories by sy ma geërf en dit is die fokus van al sy skeppende werk, of hy nou skryf of skilder of kort animasieflieks maak. Hy was o.m. rugbyskrywer vir The Star, sportredakteur van Vrye Weekblad, en ’n ekstra in ’n fliek wat niemand gesien het nie. Wat het geword van Dinsdag? is sy vierde roman.

3 Ebooks de Tinus Horn

Tinus Horn: Wat het geword van Dinsdag?
Joe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina, wat nooit eintlik Joe se iets was nie. Nie rêrig nie. Hy ontmoet ook …
EPUB
Africană
DRM
€13.99
Tinus Horn: Boas Mei is verward
Boas Mei is verward oor baie dinge. Oor hospitaaldrag en boude wat uitsteek. Oor die kere wanneer sy geliefde hom liefhet. Oor wat om te maak met die wreedheid van die wêreld. So verward is Boas dat …
EPUB
Africană
DRM
€9.98

PDF
Africană
DRM
€10.00