Rob Kellerman trek vroue soos ’n magneet na hom toe aan. Almal sê dit gaan nog sy ondergang beteken. Boonop is hy suksesvol en skatryk. Hy maak sy eie reëls en toe hy besluit dat Mia Retief vir hom moet kom werk, was dit ’n fait accompli.
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 127 ● ISBN 9780639600123 ● Editura LAPA Uitgewers ● Publicat 2020 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 7992623 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM