Mc Kenna wilde het ’n spesiale gawe om deur aanraking te “sien”. Vir hierdie ekstrovert is dit eerder ’n vloek as ’n seën. In haar reis na selfaanvaarding leer Mc Kenna dat intimiteit sonder liefde bloot ’n gejaag na wind is.
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 241 ● ISBN 9780799385021 ● Editura LAPA Uitgewers ● Publicat 2017 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 5206543 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM