лупа
Search Loader

автор: Anzil Kulsen

поддержка
Nadine Blom is «n sanger, toegelate prokureur, Afrikaanse ambassadeur van die Dagbreek Trust en ma van hoërskoolseun Adriaan, saam met wie sy die boek Blits geskryf het. Haar lewensfilosofie is: «Moenie uitstel nie, doen dit nou!»




15 Электронные книги Anzil Kulsen

Anzil Kulsen & Nadine Blom: Skarlakenkinders
Anlea: Die prostituut wat uit die kettings waarmee geld jou bind probeer ontsnap. Frankie: Die slagoffer van ‘n sekshandel sindikaat op soek na vrede vir haar siel. Bianca en Ragel: Die ma en dogter …
EPUB
африкаанс
DRM
€9.99
Anzil Kulsen: Plotting and scheming
In Durban Kyla cannot understand why her father does not turn up as he had promised. During the kata-demonstration she hurts her ankle. Then to crown it all, she overhears a disturbing conversation …
EPUB
английский
DRM
€3.11
Anzil Kulsen: Plotting and scheming
In Durban Kyla cannot understand why her father does not turn up as he had promised. During the kata-demonstration she hurts her ankle. Then to crown it all, she overhears a disturbing conversation …
PDF
английский
DRM
€3.11
Anzil Kulsen: Konkels en skelmstreke
In Durban kan Kyla nie verstaan waarom haar pa nie opdaag soos hy belowe het nie. Tydens die kata-demonstrasie beseer sy haar enkel. Om alles te kroon, hoor sy ’n ontstellende gesprek wat haar laat …
EPUB
африкаанс
DRM
€3.12
Anzil Kulsen: Konkels en skelmstreke
In Durban kan Kyla nie verstaan waarom haar pa nie opdaag soos hy belowe het nie. Tydens die kata-demonstrasie beseer sy haar enkel. Om alles te kroon, hoor sy ’n ontstellende gesprek wat haar laat …
PDF
африкаанс
DRM
€3.12
Anzil Kulsen: Zita
Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het ”“ »n plek wat net soveel kleurvolle …
EPUB
африкаанс
DRM
€9.21
Anzil Kulsen: ’n Hart vol sand
’n Boeiende jeugroman wat enersyds ’n blik bied op die realiteite wat jong mense op ’n klein, plattelandse gemeenskap in die gesig staar, maar terselfdertyd ook ’n ver-maaklike verslag is van ’n …
EPUB
африкаанс
DRM
€8.80
Anzil Kulsen: Bitterbosbende 1
Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis. Die nuwe skoolhoof waai soos ‘n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Daar’s ‘n NW-taak wat …
PDF
африкаанс
DRM
€5.99
Anzil Kulsen: Bitterbosbende 2
Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin ‘n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van ‘n trein wat kwaai rem aanslaan en dan ‘n harde botsing. …
PDF
африкаанс
DRM
€5.99
Anzil Kulsen: Reënboogmelodie
Diané sukkel van jongs af met ‘n eetversteuring. Toe sy Robert ontmoet is sy so dankbaar vir die aantreklike man wat haar help en aanvaar net soos sy is. Robert het haar nog altyd lief gehad, maar …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.99
Anzil Kulsen: Bitterbosbende 3
Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar …
PDF
африкаанс
DRM
€5.99
Anzil Kulsen: Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Die soektog
In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. …
EPUB
африкаанс
DRM
€3.69
Anzil Kulsen: Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret
In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gely het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. …
EPUB
африкаанс
DRM
€3.70
Anzil Kulsen: Koningsdogters: Ragab
Van kleins af weet Ragab sy is anders. Terwyl die stad om haar vol geweld en sonde is, hoor sy die God van Israel se stem en sy weet sy is geroep om deel van Sy volk te wees. Maar niemand wil haar gl …
EPUB
африкаанс
DRM
€7.35
Anzil Kulsen: Karatekas
’n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met Sensei Fourie. Die maats sien baie uit daarna, maar sommer vinnig word …
EPUB
африкаанс
DRM
€6.31