лупа
Search Loader

Cheryl Rogers & Frenette van Wyk 
Ompad verby die maan & Die magic van die maan 

поддержка
Ompad verby die maan — Cheryl Rogers: Op ’n maanverligte aand langs ’n eensame pad kom ’n man wat soos ’n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie ’n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan — Frenette van Wyk: As hy nou ’n sexy Cabriolet gery het of ’n Franse baret gedra het en met ’n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het … Of haar op ’n date gevra het en sy ’n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek … Hel — hoekom is hy nie so romanties nie?
€4.53
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 85 ● ISBN 9780799396607 ● издатель LAPA Uitgewers ● опубликованный 2019 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 7101666 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

257 870 Электронные книги в этой категории