лупа
Search Loader

Geoff Wells & Vicky Wells 
Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan 

поддержка
Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan  is ‘n maklike drie-dag detox-dieet en gewigsverliesplan wat bestaan ​​uit gesonde, voedsame en heerlike smoothies vir ontbyt en middagete, »n warm en lekker prutpot-dis vir aandete, en vars gemengde vrugte vir nagereg.

Hierdie plan pas ook »n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend opstel en aandete gereed hê vir jou wanneer jy tuis kom.

Kry hierdie boek nou en begin dadelik jou detox plan!

Hier is »n bietjie insig in wat in hierdie boek ingesluit is:

•‘n Openhartige Onderhoud Met Die Outeurs

•Wat Is Die Voordele Van »n Detox Program?

•Wat Is Die Moontlike Newe-Effekte Van »n Detox Program?

•Wenke Om Jou Vrugte, Groente en Kruie te Kies

•Hoekom Rou Die Beste Is

•Die Kosse Wat Ons Gebruik Het en Hoekom 

•Wat Die Kleure Van Kosse Beteken

•Mees en Minste Besmette Vrugte en Groente

•Wat Om Nie In Te Neem Tydens Detox Nie

•Bly Gehidreer Tydens Detox

•Voedselveiligheid

•Die 3-Dag Detox Program

•Detox Resepte

•Bonus Resep

Hier is »n steekproef van sommige van die superkos vrugte, groente en speserye wat ingesluit is in ons detox smoothie en prutpot resepte:

•aarbeie

•appelasyn

•aspersies

•avokadopeer

•basielkruid

•bloubessies

•boerenkool

•bok choy

•borrie

•broccoli

•druiwe

•groen tee

•klapperwater

•knoffel

•komkommer

•piesangs

•pietersielie

•pomelo

•roosmaryn

•seldery

•spinasie

•tamatie

•wortels

€3.77
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781547508211 ● Переводчик Corlia Jones ● издатель Geezer Guides ● опубликованный 2017 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5372553 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

4 410 784 Электронные книги в этой категории

Нет результатов