лупа
Search Loader

Jaco Jacobs 
Die Meisie met Vlerke 

поддержка
Adobe DRM
Обложка Jaco Jacobs: Die Meisie met Vlerke (ePUB)
Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in »n huis op wiele en moet elke paar maande na »n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik — iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik … Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie — veral nie twee kinders nie.
€9.01
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781776251773 ● издатель Pan Macmillan South Africa ● опубликованный 2022 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 8828116 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

91 633 Электронные книги в этой категории