лупа
Search Loader

Jaco Jacobs 
Minki in die middel 

поддержка
Adobe DRM
Обложка Jaco Jacobs: Minki in die middel (ePUB)

Minki het twee beste maats — Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek.


Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.


Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem … die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van ’n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?

€4.88
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781776250097 ● издатель Pan Macmillan South Africa ● опубликованный 2020 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 8828051 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

91 633 Электронные книги в этой категории