лупа
Search Loader

Jaco Jacobs 
Professor Fungus Omnibus 2 

поддержка
Adobe DRM
Обложка Jaco Jacobs: Professor Fungus Omnibus 2 (ePUB)
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium enkeer ’n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met ’n klomp vreemderuimtewesens, ontmoet ’n skurk met ’n nare breinspoel-plan, duik saamonderwater op soek na ’n eienaardige seegedierte … en veg saam teen ’nweermag tuinkabouters!Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!1. Professor Fungus en die robotkrisis2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars3. Professor Fungus en die Brein Drein-eksperiment4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter
€10.19
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 224 ● ISBN 9780639601922 ● издатель LAPA Publishers ● опубликованный 2021 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 8045001 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

4 401 803 Электронные книги в этой категории