лупа
Search Loader

Johan Marais 
Slange & Slangbyt in Suider-Afrika 

поддержка
Adobe DRM
Обложка Johan Marais: Slange & Slangbyt in Suider-Afrika (PDF)
’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto»s help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
€9.33
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат PDF ● страницы 120 ● ISBN 9781775842101 ● издатель Penguin Random House South Africa ● опубликованный 2014 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5760310 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

80 919 Электронные книги в этой категории