лупа
Search Loader

автор: Marijke Greeff

поддержка
Zoë Gouws is die skuilnaam van ’n taalpraktisyn wat al verskeie boeke geredigeer, vertaal en gespookskryf het. Sy het haar MA in letterkunde en werk tans as deeltydse redakteur. Sy woon in Kaapstad.




18 Электронные книги Marijke Greeff

Marijke Greeff: Skoonlief en die dirigent
Nina O’Neill se troetelnaam is dalk Skoonlief, maar sy’s nie ’n meisie wat jy sonder handskoene aanpak nie. Sy is ‘n inspekteur van Georganiseerde Misdaad in die Polisiediens en het ses ouer broers. …
EPUB
африкаанс
DRM
€4.99
Marijke Greeff: Satyn Omnibus 1
In Marijke Greeff se Een keer in ’n leeftyd lê Alexandra se wêreld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ’n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te …
EPUB
африкаанс
DRM
€12.99
Ettie Bierman & Marijke Greeff: Satyn Omnibus 4
’n Reënboog vir Aralie: Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibië te gaan waarneem, stem sy teësinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie …
EPUB
африкаанс
DRM
€12.99
Ettie Bierman & Marijke Greeff: Satyn Omnibus 5
In Bruid uit die koue wou Jurg die mooie Clio Gericke soveel kere in sy arms neem en haar parmantige mond stil soen. Maar Clio met haar goue hare en viooltjieblou oë was vir hom verbode. Sy was sy …
EPUB
африкаанс
DRM
€12.99
Marijke Greeff: Seerower vir Shakira
In ’n dobbelspel word Shakira deur haar pa aan die gevreesde seerower Raoul Monserat verpand. Op sy skip word hulle in die eg verbind. Sy verafsku hom, maar een of ander tyd gaan hy sy huweliksregte …
PDF
африкаанс
DRM
€4.40
Marijke Greeff: Seerower vir Shakira
In ’n dobbelspel word Shakira deur haar pa aan die gevreesde seerower Raoul Monserat verpand. Op sy skip word hulle in die eg verbind. Sy verafsku hom, maar een of ander tyd gaan hy sy huweliksregte …
EPUB
африкаанс
DRM
€4.37
Marijke Greeff: Markies vir Melesinda
Dis die geheimsinnige Nagvalk wat Melesinda se gedagtes sedert haar aankoms in Frankryk vollê. Maar met die markies Beaumont du Brecy moet sy trou. Beau ontken die Nagvalk se bestaan, al red hy …
PDF
африкаанс
DRM
€4.52
Marijke Greeff: ’n Ongewone meisie
Juli Baxter moet die aantreklike Zack beskerm, want iemand wil hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer, en albei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle …
EPUB
африкаанс
DRM
€4.41
Marijke Greeff: Soleil en die sakeman
Soleil het van kleins af ’n heldeverering vir Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het. Sy is skaars agtien toe sy die passie in hulle verhouding ontdek. Kort …
EPUB
африкаанс
DRM
€4.41
Marijke Greeff: Formuleliefde
Formule-een-wêreldkampioen Jarod Hunter verpes die media, maar hy laat Catherine Hunter, ’n joernalis, onder valse voorwendsels naby hom toe. Hy kan haar nie weerstaan nie … totdat hy sy intiemste …
EPUB
африкаанс
DRM
€4.50
Marijke Greeff: Agter maskers
Mia se man dagvaar haar vir ’n egskeiding en laat haar sonder ’n huis of ’n beroep. Haar gevoel vir die man wat haar ’n werk aanbied, is dalk net die desperaatheid van ’n verwerpte …
EPUB
африкаанс
DRM
€7.54
Marijke Greeff: Onwillig verlief
Hierdie is ’n mega-omnibus van Marijke Greeff se vorige Kaapse liefdesverhale bestaande uit Esmeralde, Seerower vir Shakira en Markies vir Melesinda. Esmeralde: By haar agtiende verjaarsdagbal …
EPUB
африкаанс
DRM
€16.40
Marijke Greeff: Onweerstaanbare passie
Onweerstaanbare passie is ’n samestelling van drie van Marijke Greeff se vorige Romanzas ’n Ongewone meisie Soleil en die sakeman en Formuleliefde.’n Ongewone meisie:Juli Baxter moet die aantreklike …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.43
Marijke Greeff: Vir altyd
Twee van Marijke Greeff se gewildste romanses, Formuleliefde en Sewe beloftes, in een bundel. Formuleliefde: Jarod Hunter is die wêreld se formule-een-kampioen. Hy verpes die media, en Catherine is …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.79
Marijke Greeff: Zeza en die prins
Tristan ontvoer Zeza om haar ’n gedwonge huwelik te spaar, maar trou dan self met haar om haar reputasie te red. Zeza vind na die troue eers uit dat Tristan die kroonprins van La Mierre is. Hoe gaan …
EPUB
африкаанс
DRM
€13.13
Marijke Greeff & Miriam Telanie: Na hoër hoogtes & Juweel onder sy neus
“Jy sal ’n hartsman vind”. Hierdie woorde deur haar moeilikste kliënt klink vir Karli profeties. Maar toe sy Phillip Hartsman ontmoet is hy reeds iemand anders s’n. En wanneer hy nader kom, jaag sy …
EPUB
африкаанс
DRM
€4.50
Sonja Brown & Marijke Greeff: Bittersoet begeerte & Krimpvarkies en uitstekende geselskap
Is tien jaar genoeg tyd om jou van jou ware liefde te laat vergeet, wonder Sidney. Sy is intussen self getroud en Ryno sal haar nie eers herken as hy weer sy gesig op Kroonheuwel moet wys nie. Hier …
EPUB
африкаанс
DRM
€4.52
Marijke Greeff: Vuur
Sy is ʼn arm weeskind sonder enige lewenservaring. Hy is in beheer van ʼn internasionale sakeryk. Isabelle se eenvoudige lewe is wêrelde verwyder van Clayton Fielding se glansryke bestaan. Maar …
EPUB
африкаанс
DRM
€2.66