лупа
Search Loader

автор: Nadine Blom

поддержка
Adriaan Blom is «n leerder aan Hoërskool Melkbosstrand. Op twaalfjarige ouderdom neem hy sy pen op en begin «n avontuurverhaal vir kinders skryf saam met sy ma, Nedine Blom. Sy eerste liefde is tennis, maar hy geniet ook rekenaarprogrammering en kuier graag met vriende. Dit is sy droom om «n «hacker» te word en as deel van «n internasionale hacker-weldoenersgroep internasionale misdaad te bekamp en die kuberruim te beveilig vir kinders. As hy nie op die tennisbaan is, social of op Instagram nie, veg hy die vyand in Black Ops voor sy Xbox. Sy worshonde se name is Lilly en Connor en sy gunstelingtydverdrywe is om te longboard deur Melkbosstrand se lane of te chill met «n Oreo Krusher in die hand.




3 Электронные книги Nadine Blom

Nadine Blom & Adriaan Blom: Blits: Perlemoendiewe
Hannes en Zander is die konings van Melkbosstrand. As hulle nie die lane op hulle longboards deurkruis of elke moontlike sonskyndag op hulle surfboards is nie, hang hulle uit by Goofy’s, waar Luna …
EPUB
африкаанс
DRM
€7.49
Nadine Blom & Adriaan Blom: Blits 2: Operasie Hoërskool
Hannes en Zander is in Gr 8. Hoërskool is soveel anders as wat hulle verwag het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink …
EPUB
африкаанс
DRM
€7.49
Anzil Kulsen & Nadine Blom: Skarlakenkinders
Anlea: Die prostituut wat uit die kettings waarmee geld jou bind probeer ontsnap. Frankie: Die slagoffer van ‘n sekshandel sindikaat op soek na vrede vir haar siel. Bianca en Ragel: Die ma en dogter …
EPUB
африкаанс
DRM
€9.99