лупа
Search Loader

автор: Santie van der Merwe

поддержка

9 Электронные книги Santie van der Merwe

Santie van der Merwe: Vandat jy weg is
Jessica en haar man is uitmekaar ”“ of so het sy gedink ”“ toe ’n ou liefde sy verskyning maak. Die verhaal wat in ’n Gelyke kans begin het, word in hierdie roman …
EPUB
африкаанс
DRM
€13.88
Santie van der Merwe: Al wat oorbly
Is dit moontlik om geluk te vind in ’n huwelik wat twee stiefkinders insluit?Julia Meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. Haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur ’n ongenaakbare …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.57
Santie van der Merwe: ’n Goeie jaar vir rose
Neil keer terug van Australië om totsiens te sê aan sy sterwende pa en om sy ma te ondersteun, maar sy sterf onverwags. Dit is net sy pa, sy neef se tienerdogter en ’n familievriend wat op hom …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.60
Santie van der Merwe: Gelyke kans
Ná ’n huwelik van verskeie dekades staan Jessica daar waar talle vroue voor haar gestaan het: Egskeiding is sonder enige waarskuwing voor haar deur. Gaan sy as mens groei of ondergaan in hierdie …
EPUB
африкаанс
DRM
€13.14
Santie van der Merwe: Anderkant vergeet
Anneleen word in die hospitaal wakker en ken niemand buiten haar ma en pa nie. Maar hulle sê daardie ongeluk het gebeur toe sy nog net agtien was en hierdie kinders en man is hare …
EPUB
африкаанс
DRM
€13.13
Santie van der Merwe: Ver in die wêreld Kittie
Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar »n finansiële verknorsing en »n liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.57
Santie van der Merwe: Die Einde van die storie
Lizzie de Villiers besef eensklaps dat sy haar man, Marthinus nie meer liefhet nie. Sy neem hulle huwelik van 28 jaar in oënskou en wonder of dit redbaar is, maar Marthinus voel niks skort …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.57
Marile Cloete & Santie van der Merwe: Man met ’n hart & Kroon
Jacques het nog nooit ’n moeilike vrou soos Jackie ontmoet nie, maar wegbly kan hy nie. Jackie het ná haar eksverloofde haar gelos het mure om haar hart gebou en sy is nie van plan om dit nou te laat …
EPUB
африкаанс
DRM
€4.48
Santie van der Merwe: Uit die donker
Die ding lyk geheel en al anders noudat dit in die ope is, noudat dit in die lig is. Ian Strydom het twee gesinne: Madelein en driejarige Liam vir wie hy soveel tyd moontlik steel, en Henriette en sy …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.31