แว่นขยาย
ตัวโหลดการค้นหา

ผู้เขียน: Amelia Strydom

สนับสนุน
Amelia Strydom (’n skuilnaam) het in Gauteng grootgeword in ’n huisgesin wat rondom boeke gedraai het. Sy het haar honneursgraad in godsdienswetenskap behaal en vir twee jaar daarin doseer. In 2008 het sy by ’n geboorte-eenheid begin werk, waar sy as doula (geboortebegeleier) eerstehands wonderwerke aanskou. Amelia en die liefde van haar lewe woon in ’n huis wat wemel van kinders, diere en boeke.




8 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์โดย Amelia Strydom

Amelia Strydom: Bosveldliefde vir Jemma
Jemma het niks lus om haar vakansie op te offer om vroedvrou vir die sterre te speel nie en sy weier volstrek toe dokter Reuben Stiller haar nader om pop-ikoon Kaydee se eersteling op haar …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Amelia Strydom: Bella se skaduwee
Toe Bella du Toit haar “skaduwee” sien, sak haar moed in haar tekkies. Sy het so gehoop dokter Markus Cameron van die Kaap is ’n gawe, vaal omie met ’n boepens en ’n bril. Dis erg genoeg dat sy hom …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Amelia Strydom: Droomdokter
Haar Aktiewe Geboorte-eenheid is vroedvrou Mila Mouton se hele hart en siel. Sy’s darem nog liewer vir haar kleintjie, Melissa, maar sy stort elke bietjie energie wat ma-wees vir haar oorlaat, in …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Amelia Strydom: Ridder in ‘n wit jas
Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Amelia Strydom: Lang pad na liefde
Vroedvrou Anouk doen dinge op háár manier. Sy maak al jare lank haar dogtertjie alleen groot, so al rondreisend van die een Overstrandse kampeerterrein na die ander, en selfs as Anouk snags moet …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Amelia Strydom: Middernagmusiek
Isolde Harmse is desperaat om te vlug nadat haar obsessiewe eksman, Reghardt, weereens uitgevind het in watter dorpie sy wegkruip. Dan daag Hugo Barnard, die beroemde kletsrymer wat onder die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Amelia Strydom: Wat die hart begeer
’n Skenkerhart gee Mienke Langeveldt ’n tweede kans op die lewe. Maar sy kan dit nie ten volle geniet nie, want sy het per ongeluk uitgevind wie die vrou was wat moes sterf sodat sy kon lewe: …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Amelia Strydom & Malene Breytenbach: Hartklop Omnibus 2
In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by dié besluit betrokke is. In In jou hande lê Michelle Judson ná ’n …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€12.99