แว่นขยาย
ตัวโหลดการค้นหา

ผู้เขียน: Annie Klopper

สนับสนุน
Annie Klopper het grootgeword tussen die mynhope van die Vrystaat, langs die viswaters van die Weskus en midde-in die punk rock-rewolusie in Kaapstad se noordelike voorstede. Vir die afgelope dekade woon sy in Seepunt. Die tragiese saak van Pamina Vermaak is haar eerste roman.




1 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์โดย Annie Klopper

Annie Klopper: Die tragiese saak van Pamina Vermaak
Toe Pamina Vermaak op skouspelagtige wyse by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op die klein Weskusdorp Witwaterbaai – ’n plek wat sy gesweer …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€11.99