แว่นขยาย
ตัวโหลดการค้นหา

ผู้เขียน: Malene Breytenbach

สนับสนุน
Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook ’n doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene skryf sedert 2009 heeltyds en het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is ’n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.




46 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์โดย Malene Breytenbach

Malene Breytenbach: Dokter sonder grense
Joernalis Clare Rutland wil haar enigste broer, dokter Nick Rutland, in Sierra Leone gaan soek waar hy vir die humanitêre organisasie Dokters sonder Grense werk.  Sierra Leone is in ’n bloedige …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Tot die dood ons skei
Wanneer haar buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, is die jong professor Kira Trollip se hele lewe onderstebo. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Verbode liefde
Marian Sinclair en haar niggie Morag hou vakansie op die Skotse eiland Mull en gaan met groot vooroordele tuis by Kasteel Glenbogan, die setel van die aristokratiese familie wat hulle veronderstel is …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Roep van die woestynwind
Doktor Denise Barry, dosent in Ou Nabye Oosterse Studie, se verhouding met die argeoloog Dale Peters was nog altyd besonder ingewikkeld. Met sy vertrek na die Midde Ooste het hy hulle verhouding …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Pluimprinse
Wanneer Olivia Bailey in haar Muizenbergse huis aangeval en byna verkrag word, besluit sy “om afstand te probeer verkry” – nie net van haar werk as joernalis nie, maar ook van die Kaap. Die enigste …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€14.99
Malene Breytenbach: Heler van skade
Lucinda O’Neill het destyds in die weeshuis al geweet sy wil pediater word. Toe sy ’n pos by die Wynland Kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied word, bring dit ’n algehele ommekeer in haar lewe …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Hertog van die Pampas
Beeldskone en vurige Miranda Almas de la Montara, dogter van een van die groot estancia-eienaars in Argentinië, verloor haar hart op die eienaar van die aangrensende estancia San Felipe de Oragon. Sy …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: In jou hande
Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Hartstog op see
Nuweling-skeepsverpleegster Justine was allermins op ’n manvang-missie toe sy die pos op die luukseskip die Moon Goddess aanvaar het. Sy wil ’n bietjie die wêreld sien en interessante mense ontmoet – …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Locum vir liefde
Laura het onlangs weduwee geword, en die Russiese skeepsreis na St. Petersburg was veronderstel om haar wonde te help heel. In plaas daarvan is daar die sjarmante dog lastige skeepsdokter Andrei en …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Bloedgrond
Grondeise tref die gemeenskap van Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van ’n gesin, het almal op hol: Daar’s stadskind Erin wat nou haar familie moet kom ondersteun, …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€14.99
Malene Breytenbach: Dokter van ver
By ’n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in die land en ná ’n kort kennismaking …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Eiland van drome
Wanneer Irene Basson, ’n bekwame jong psigiater van Kaapstad, deur haar baas, Nicholas Barton, kleinseun van die skatryk Georgios Nikos, gevra word om ’n posisie te aanvaar by sy familie se nuwe …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Met die oog op liefde
Jong dokter Naomi Harker doen aansoek om werk op ’n mobiele oogkliniek, en reeds tydens haar onderhoud is sy diep aangetrokke tot die trein se hoofspesialis, die uiters aantreklike Tony Baxter. Sy is …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach & Kristel Loots: Hartklop Omnibus 1
In Hoe kwesbaar die hart vertrou dokter Brenda Wiechers nie aantreklike mans nie. Daarom onderdruk sy die gevoelens wat die dodelik aantreklike dokter Charl Naudé in haar wakker maak. Hy is boonop …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€12.99
Malene Breytenbach: My redder, my beminde
Die beeldskone Adela Morgan staan aan die begin van ‘n belowende loopbaan as aktrise in Brittanje, maar dan gebeur iets wat haar toekoms kan kelder. Haar mede-akteur ry byna ‘n ruiter raak en bots sy …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Hoe kwesbaar die hart
In Hoe kwesbaar die hart vertrou dokter Brenda Wiechers nie aantreklike mans nie. Daarom onderdruk sy die gevoelens wat die dodelik aantreklike dokter Charl Naudé in haar wakker maak. Hy is boonop …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Geheime liefde
’n Ou joernaal wat die sleutel tot die geheim van ’n verbode liefde kan bied, word in die biblioteek op Stellenbosch ontdek en Diana Malan kan nie wag om dit te bestudeer nie. Sy doen navorsing oor …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Amelia Strydom & Malene Breytenbach: Hartklop Omnibus 2
In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by dié besluit betrokke is. In In jou hande lê Michelle Judson ná ’n …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€12.99
Malene Breytenbach: Grenslose liefde
Vyf jaar nadat Carly O’Neill in diens van Dokters Sonder Grense vir dokter Colin Mackenzie met sy priemende blou oë, breë skouers en Skotse aksent ontmoet het, kruis hulle paaie weer. Colin het …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Van sorg na liefde
Ná ’n liefdesteleurstelling wil Mia de Villiers vir ’n ruk uit Suid-Afrika wegkom en sy gaan werk as ’n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Madelein Malherbe & Rykie Roux: Hartklop Omnibus 3
Heler van skade: Lucinda O’Neill word ’n pos as pediater by die Wynland-kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied en dit bring ’n algehele ommekeer in haar lewe mee – en nie slegs op professionele …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€12.99
Malene Breytenbach: Geliefde heler
Geert Bouwman kom vir ’n paar maande op Stellenbosch locum. Die Nederlander is nie ’n maklike mens nie en teatersuster Naomi Roux is nie op haar mond geval nie. Dis nie haar verantwoordelikheid om na …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Vlug na Santorini
Na ’n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na ’n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel te gaan soek by haar familie in Santorini. Sy’t skaars haar …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach & Rykie Roux: Hartklop Omnibus 4
In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika. Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€12.99
Malene Breytenbach & Elsa Hamersma: Melodie Omnibus 3
Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Brand, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€12.99
Malene Breytenbach: Sophia se beskermengel
Sophia Joubert en haar skoonfamilie keer terug na die verwoeste familieplaas na afloop van die Anglo-Boereoorlog. Geoffrey Doubell help die Jouberts om weer op hul voete te kom. Dié samaritaan is wel …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: In my drome
Dokter Stella Swift is sedert haar tienerjare heimlik verlief op Arend Barnard. Dit blyk dat hy so min as moontlik met dié rykmanskind en haar gesin te doen wil hê. Jare later is Stella ’n …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.99
Malene Breytenbach: Diamante in die stof
Toe François de Villiers Katharina vra om te trou, weet sy dis oor haar erfplaas. En toe hy die pad vat diamantvelde toe, is sy agterna. Twee keer. En besluit uiteindelik – langer sal hy haar nie …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.50
Malene Breytenbach: Eiland van liefde
Kara is skaars aangestel as goewernante op ’n afgesonderde eiland, of sy het haar bedenkinge. Wynand Hartman, bekende skrywer en oud-oorlogkorrespondent, is stug, ontoeganklik. Die eiland koester …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.50
Malene Breytenbach: Maya en die operaster
Die aantreklike man wat in Maya se gastehuis tuisgaan, is toe nie wie hy sê hy is nie. Hy is wêreldberoemd. Maya is vasbeslote om nie een van die vroue te word wat voor hom swymel …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.52
Malene Breytenbach: Lorna en die professor
Lorna ontmoet professor Arno Retief toe hul motors bots. Die noodlot bring hul weer by mekaar toe haar motor gaan staan en Arno tot haar redding kom. Maar hy dink sy is te jonk en sy dink hy is ’n …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.52
Malene Breytenbach: Die Professor en die beterweter
Anton Bredell is aantreklik, beterweterig en professor Karin Kaltwasser se doktorale student. Sy leer ken Anton beter terwyl hulle in Egipte na ’n verlore prinses se graf soek. Sy probeer om die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.37
Malene Breytenbach: My ster jou ster
In Milan ontmoet Tatiana, ’n Suid-Afrikaanse sopraan, die aantreklike operaster, Igor Radonowski. Hy maak haar maak bene lam, maar sy vind uit dat hy getroud is. Sy moet sy aantrekkingskrag weerstaan …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.53
Malene Breytenbach: Verlore skatte
Tydens ʼn lewensgevaarlike en avontuurlike ekspedisie na die Amasone-reënwoud word Frances se lewe in ʼn totaal nuwe rigting gestuur … Frances Wright, ’n botanis, en Riek Vanbrugh, ʼn herpetoloog …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.17
Malene Breytenbach & Salvia Ockhuis: ’n Liefdeskeuse & Geen groter liefde
Mona woon die skryfskool by om weer haar skryfvaardighede op te knap. Liefde is die laaste ding op haar prioriteitslys, maar die misdaadskrywer, Winston Webb, trek haar aan en stoot haar weer weg. …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.50
Malene Breytenbach: Ou liefde nuwe liefde
Kristin verloor haar werk én haar kêrel, maar sy besluit om haar eie besigheid te stig en kommandeer haar buurman, Ryno, as vennoot. Sy besef egter dat haar broederlike gevoelens vir hom drasties …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.17
Malene Breytenbach: Huis van geheime
Familiegeheime dreig om hul geluk te verongeluk … Mona se huwelik eindig op ’n laagtepunt en haar eksman het goed daarin geslaag om haar minderwaardig te laat voel. Ná haar onverwagse erflating gee …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.19
Malene Breytenbach: Toskane roep my hart
In Toskane ontmoet Daniela die kunstenaar Franco Farini die kleinseun van ”n oud-krygsgevangene in Suid-Afrika wat fresco’s teen die mure van haar droomkapel geskilder het. Hy is onweerstaanbaar en …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.52
Malene Breytenbach: Skadumagte
’n Jong, roekelose joernalis ondersoek die moord van ’n regter. Dit lei haar na oud-Recces met griewe, oorlewingskampe, ’n geheime organisasie genaamd Die Beskermers, wraak, intimidasie en verskeie …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€13.75
Malene Breytenbach: Beloofte Land, Beloofde Liefde
Op soek na die skatte van die verlede vind sy iets meer kosbaar in die hede. Wanneer joernalis Ingrid Thesen besluit om ’n gap-jaar te vat, besef sy nie waarvoor sy haarself inlaat nie. Sy vertrek …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.38
Malene Breytenbach: Lieflik vloei die Nyl
Misdaadskrywer, Senta Burger, se jongste roman verkoop goed. Sy besluit om ‘n blaaskans te neem en op ’n reis te gaan op die Nylrivier in Egipte. Saam met ’n klein eksklusiewe toergroep van tien …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.53
Malene Breytenbach: My geliefde wag in Umbrië
As die enigste oorlewende erfgenaam van kinderlose alleenloper Contessa Gabriella di Bartolli, erf wynmaker Gabriella Armitage die wynplaas en herehuis in Umbrië, Italië. Die herehuis is egter …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.41
Malene Breytenbach: Liefde en oorlog
Met die uitbreek van die Boereoorlog besluit Maura, dogter van ’n ryk boer in die Pretoria-distrik, om te gaan verpleeg. Die aantreklike John Cloete kom bly hulle om in die oorlog te veg en om weg te …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.16
Malene Breytenbach: Liefde en verlies
‘Hierdie is die opvolg van Liefde en oorlog, die verhaal van Maura en John. John en sy broer, Michael, is seuns van ’n skatryk volstruisboer in Oudtshoorn. Albei ding mee tot Margaretha se hart, maar …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€3.99
Malene Breytenbach: Liefde genees
Dokter Madeline du Bois se man verkul haar met ʼn verpleegster en sy besluit om die huwelik te beëindig. Sy doen aansoek vir ʼn pos in die Kaap by die nuwe Jonkershoek-kliniek buite Stellenbosch waar …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.24