แว่นขยาย
ตัวโหลดการค้นหา

Philip Kerr 
Doodsbleek 

สนับสนุน
In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Günther ‘n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai.
Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die München-konferensie. Onsekerheid hang in die lug: Hitler kan Europa dalk in ‘n oorlog dompel. Vir Bernie is daar egter belangriker sake wat aandag verg. Hy ondersoek twee sake waar afpersing betrokke is: die een betrek ‘n ryk weduwee, en die ander, homself.
Terselfdertyd het dit op die lappe gekom dat die Kripo – Berlyn se misdaadpolisie – ‘n onskuldige Jood gearresteer het vir die reeks wrede moorde in die stad. En hoewel die Kripo dié keer alles sal doen om die regte moordenaar vas te trek, is hulle weereens nie verhewe bo afpersing en manipulasie nie. Omdat Bernie onlangs aangestel is as Kripo-kommissar, moet hy die raaisel oplos – ‘n ondersoek wat hom uiteindelik aan die heel donkerste kant van die menslike psige blootstel.
Hierdie vertaling van The Pale Criminal is die tweede boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, nou vir die eerste keer beskikbaar in Afrikaans. Die vertaling van die derde boek in die reeks, A German Requiem, verskyn in 2019.
€9.99
วิธีการชำระเงิน

เกี่ยวกับผู้แต่ง

Translation by the award-winning South African novelist, translator and short-story writer ZIRK VAN DEN BERG. He has translated a number of novels by Wilbur Smith into Afrikaans, published by Kwela Books.
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 304 ● ISBN 9781868428830 ● ขนาดไฟล์ 0.8 MB ● นักแปล Zirk van den Berg ● สำนักพิมพ์ Jonathan Ball ● เมือง London ● ประเทศ GB ● การตีพิมพ์ 2019 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 24 เดือน ● เงินตรา EUR ● ID 6925106 ● ป้องกันการคัดลอก โซเชียล DRM

หนังสืออิเล็กทรอนิกส์เพิ่มเติมจากผู้แต่งคนเดียวกัน / บรรณาธิการ

106,214 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์ในหมวดหมู่นี้