แว่นขยาย
ตัวโหลดการค้นหา

Piekfyn Afrikaans Graad 4 Eerste Addisionele Taal Leerderboek 

สนับสนุน
Adobe DRM
ปกของ Piekfyn Afrikaans Graad 4 Eerste Addisionele Taal Leerderboek (ePUB)
Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5.

Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaans taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek.

Geniet ’n piekfyn leerervaring!
Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).
€6.49
วิธีการชำระเงิน
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 242 ● ISBN 9781775890089 ● ขนาดไฟล์ 30.1 MB ● อายุ 17-10 ปี ● สำนักพิมพ์ Best Books ● การตีพิมพ์ 2014 ● ฉบับ 1 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 24 เดือน ● เงินตรา EUR ● ID 4766172 ● ป้องกันการคัดลอก Adobe DRM
ต้องใช้เครื่องอ่านหนังสืออิเล็กทรอนิกส์ที่มีความสามารถ DRM

785 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์ในหมวดหมู่นี้