แว่นขยาย
ตัวโหลดการค้นหา

ผู้เขียน: Rina Lamprecht

สนับสนุน
Rina Lamprecht is ’n oudonderwyseres en samesteller en outeur van Afrikaanse handboeke en taaltekste. Sy is veral bekend as samesteller van die Piekfyn Afrikaans Huistaal-reeks vir Graad 4-9.




17 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์โดย Rina Lamprecht

Henk Viljoen & Rina Lamprecht: Piekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
Piekfyn Afrikaans Graad 7 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€7.99
Rina Lamprecht & Annette Lighthelm: Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal
Piekfyn Afrikaans Graad 7 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€7.99
Henk Viljoen & Rina Lamprecht: Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal
Piekfyn Afrikaans Graad 8 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.49
Henk Viljoen & Rina Lamprecht: Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 8 Huistaal
Uiteindelik! ’n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 8 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€11.99
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 9 Huistaal
Uiteindelik! ’n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 9 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€11.99
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Eerste Addisionele Taal
Uiteindelik! ’n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 7 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Afrikaans Eerste Addisionele …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€10.99
Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Leerderboek
Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporêre leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.99
Piekfyn Afrikaans Graad 4 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids
Piekfyn Afrikaans se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€9.99
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids
Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids bied alles wat leerders moet verstaan en ken om Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€9.99
Piekfyn Afrikaans Graad 6 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 6 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€10.99
Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Onderwysersgids
Uiteindelik! ’n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wêreld van multimediatekste betree – ons bied aan ’n TV-film vir …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€11.99
Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Onderwysersgids
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€10.99
Minda Groenewald & Suzette Brummer: Piekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Onderwysersgids
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 5 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€10.99
Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Onderwysersgids
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 6 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€10.99
Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek
Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€5.99
Mind Groenewald & Nelmari Smit: Piekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek
Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€5.99
Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek
Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€5.99