แว่นขยาย
ตัวโหลดการค้นหา

ผู้เขียน: Zelda Bezuidenhout

สนับสนุน
Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar jeugverhaal As mens geluk kon proe is in 2017 as naaswenner in Lapa se Jeugromankompetisie bekroon. Die dekonstruksie van Retta Blom is haar eerste roman vir volwassenes. Sy woon op Parys in die Vrystaat.




10 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์โดย Zelda Bezuidenhout

Zelda Bezuidenhout: Die dekonstruksie van Retta Blom
Jare lank al is Lauretta Blom ’n gedienstige huisvrou in haar beige paleis, die eggenoot van Tobias Blom, ’n suksesvolle sakeman met belange in Johannesburg én die Kaap. Maar met hulle seunskinders …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€13.99
Zelda Bezuidenhout: As mens geluk kon proe
Arnelia is vasbeslote om ’n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende ’n ou goudgeel kombi in ’n mobiele eetplek omskep, is dit die begin van ’n wipwa-avontuur vol …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.01
Zelda Bezuidenhout: Die 6 weke van Thomas & Ella
Thomas en Ella se wêrelde kon nie verder weg van mekaar wees nie. Sy woon in ’n wêreld van chauffeurs en rooi matte -satyn en pêrels. Hy woon in die agterste kamer en is die man wat die perfekte …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.03
Zelda Bezuidenhout: Die waarde van stil bure
Magdaleen Verster probeer die stukke van haar lewe optel na die dood van haar tweelingsuster, Misha. Wanneer sy ’n onwaarskynlike vriendskap met ’n eksentrieke wetenskaplike smee, bevind sy haar in …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€11.99
Zelda Bezuidenhout: Confessions of a Ginger Pudding
When Arnelia moves to a new town in the middle of the year, she decides to recreate herself. New town. New school. Operation new Arnelia. She can be the mysterious, worldly New Girl. But within days, …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€9.23
Zelda Bezuidenhout: Studiegids: Die ses weke van Thomas en Ella
Hierdie gids is geskryf met EAT-leerders in gedagte, maar bied net soveel toegevoegde waarde vir onderwysers wat Huistaalleerders onderrig. In beide gevalle gaan dit jou as opvoeder help om die roman …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€8.11
Zelda Bezuidenhout: Anderkant die blou
Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, ‘n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€5.99
Zelda Bezuidenhout: Toe ons oneindig was
Kara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar sk …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.12
Zelda Bezuidenhout: Die 3 Van Ons
Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar”s ”n nuwe meisie in die buurt, sy”s so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. …
EPUB
DRM
€6.48
Jaco Jacobs: Die meisie met uitroeptekens in haar oë
Of jy nou glo in die noodlot of blote geluk of liefde met die eerste oogopslag, alle liefdesverhoudings moet iewers begin. Dié bundel bevat verhale oor eerste ontmoetings deur gevestigde skrywers soo …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.10