Büyüteç
Arama Yükleyici

André P. Brink 
Houd-den-bek 

Destek
’n Belangrike roman oor die slawetydperk.In 1825 vind die enigste slaweopstand in die ou Kaapse geskiedenis plaas, die sg “Bokkeveldse Opstand”, ontketen deur ’n droom van vryheid wat nie bewaarheid word nie. As kinders het Nicolaas en Galant saam gespeel; nou is hulle baas en slaaf. Tussen hulle staan die vurige, wederstrewige Hester.Die roman is ’n “koor van stemme”, maar die hooffiguur is die slaaf Galant wat die menigte stemme bind. Ma-Roos sê: “So praat ons, so praat ons, ’n ry stemme in ’n ketting, almal saam en almal apart, almal anders en almal dieselfde, en die skakels mag lieg maar die ketting is waar. En die naam van die ketting is Houd-den-Bek.’In die stemme van die dertig verskillende vertellers, deur vier dele, waarin die elemente van aarde, wind, water en vuur opgeroep word, groei ’n persoonlike opstand uit tot ’n universeel menslike stryd teen onreg – op so ’n aangrypende wyse dat Artur Lundkvist van die Sweedse Akademie dit by die boek se verskyning bestempel het as “miskien die grootste voorstelling van slawerny wat ooit geskryf is”.
€14.99
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 420 ● ISBN 9780798158657 ● Dosya boyutu 0.7 MB ● Yayımcı Human & Rousseau ● Yayınlanan 2005 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 4743117 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

42.774 Bu kategorideki e-kitaplar