Büyüteç
Arama Yükleyici

Yazar: Anton F. Prinsloo

Destek
’n Dief aan die kers – skelm woorde deur die eeue volg op twee susksevolle Pharos-publikasies deur dr. Anton F.Prinsloo, naamlik Spreekwoorde en waar hulle vandaan en Bygelowe en waar hulle vandaan kom. Toe dr. Anton Prinsloo tien jaar oud was, is sy eerste twee verhale in die destydse dagkoerant, Die Transvaler, gepubliseer. Sedertdien is hy in die wetenskap van taal geïnteresseerd, maar veral in die herkoms van Afrikaanse woorde en uitdrukkings. Hy was voorsitter van die Taalkommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en die Taaladviesraad van die destydse SAUK. Hy het verskeie artikels vir linguistiese tydskrifte geskryf en het nie minder nie as agt boeke gepubliseer. Hy is reeds ‘n dekade lank die skrywer van die rubriek “Taalkruie”, wat in die dagblad, Volksblad, verskyn. Dr. Prinsloo het onder meer pryse van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, die ATKV en die FAK vir sy skryfwerk ontvang.




3 Ebooks tarafından Anton F. Prinsloo

Anton F. Prinsloo: Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in ‘n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie? Dit sal ongeluk oor die opvoering bring. Daarom staan dié klassieke werk dáár as die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.99
Anton F. Prinsloo: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
The second edition of Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom is completely revised with roughly 3000 new entries. Two thirds of these represent origins from mainly old Dutch sources. While many …
EPUB
Afrikaans
DRM
€17.99
Anton F. Prinsloo: ‘n Dief aan die kers – Skelm woorde deur die eeue
‘Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99