Büyüteç
Arama Yükleyici

Christine Louw 
Reisgogga 
Biografie Christine Van Wyk

Destek

Dis 1971. In haar bagasie is Frommer se Europe on $5 a day, in haar adresboekie ‘n paar telefoonnommers en in haar hart ‘n droom. Christine van Wyk is 51 en sy pak op eie houtjie Europa aan met min geld maar groot durf. Dis voor die tyd van tasse met wieletjies, selfone, e-pos en internet. Sewe weke, elf lande met agtien bestemmings en geen hotelbesprekings. Engeland, Nederland, België, Frankryk, Duitsland, Oostenryk, Switserland, Italië, Griekeland, Spanje en Portugal is op haar lysie. Sy kom te staan voor groot uitdagings. Die leser ontdek saam met haar, leer van die vreemde en beleef spanningsvolle oomblikke wanneer sy groot struikelblokke moet oorkom.Reisgogga gaan oor baie van ons se begeerte om die vreemde te verken.




Ouma het ons almal in globetrotters verander, skryf Albertus Louw, een van haar meer as 40 kleinkinders. 




Reis is ‘n ontdekking en ontdekking is ‘n reis.

€6.99
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 313 ● ISBN 6610000319497 ● Dosya boyutu 3.1 MB ● Yayımcı PublishDrive ● Kent Montefranco ● Ülke IT ● Yayınlanan 2021 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 8225975 ● Kopya koruma olmadan

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

11.398 Bu kategorideki e-kitaplar