Büyüteç
Arama Yükleyici

Cicely Van Straten 
Huberta se swerftog 

Destek
Adobe DRM
Örtmek Cicely Van Straten: Huberta se swerftog (ePUB)
In hierdie verkorte en vereenvoudigde weergawe van die oorspronklike 1988-uitgawe word die ware verhaal van Huberta die seekoei in fiksievorm oorvertel.
Huberta het in 1928 haar 1600 km-lange tog tussen St Lucia en die Oos-Kaap aangepak. In dié tyd het sy mense gaande gehad: waar sou sy volgende opduik?
Nadat sy in Kwa Zulu Natal so amper gevang is om na die Johannesburgse Dieretuin geneem te word, het sy in Durban aangedoen, waar sy op ‘n strand en by ‘n buiteklub opgemerk is. Sy het na amper drie jaar se stap in 1931 in Oos-Londen aangekom. Ten spyte daarvan dat sy as kroonwild verklaar is, is sy kort daarna deur boere op hulle plaas doodgeskiet. Haar liggaam is in Londen deur ‘n taksidermis gestop, en sy staan nou statig in die Amathole Musuem in King William’s Town.
€7.99
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 128 ● ISBN 9780624055051 ● Dosya boyutu 2.6 MB ● Yaş 17-12 yıl ● Yayımcı Tafelberg ● Yayınlanan 2012 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 4533855 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

54.792 Bu kategorideki e-kitaplar