Büyüteç
Arama Yükleyici

Elizabeth Wasserman 
Die fantastiese mevrou Smit 

Destek
As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ’n gruvonds op haar kombuisvloer: ’n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar ’n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ’n lelie wat jy sonder ’n skêr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die moordenaar slaan wéér toe en mevrou Smit raak al hoe ongewilder. Nie eens die dokter met die mooi blou oë spring haar skerp tong vry nie. Want sien, sy is ʼn vrou met ʼn donker verlede. As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op háár geraamtes af. En dit mag onder géén omstandighede gebeur nie …
€12.81
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 256 ● ISBN 9781415211243 ● Yayımcı Penguin Random House South Africa ● Yayınlanan 2023 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 8868525 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

4.410.784 Bu kategorideki e-kitaplar

Sonuç yok