Büyüteç
Arama Yükleyici

Elsa Winckler 
Jy”s my Kersgeskenk 

Destek
Adobe DRM
Örtmek Elsa Winckler: Jy''s my Kersgeskenk (ePUB)
‘Nicola moet fokus op haar nuwe werwingsagentskap, en nie dagdroom oor Etienne Fouché, een van die direkteure van DFHM Capital nie. Sy wil in elk geval nooit trou nie, want sy kom uit ’n huis vol konflik en drama. Dit is beslis iets wat sy nie weer in haar lewe wil hê nie.Maar toe daag Etienne by haar werkplek op. Hy’t nie geweet sy is die Nic Ackerman met wie hy ’n afspraak het nie, en al die gevoelens wat sy – én hy – die afgelope ses maande probeer onderdruk, borrel na die oppervlak. Hy soen haar, maar is baie gou om vir haar te sê sy voldoen nie aan die vereistes wat hy vir sy toekomstige vrou stel nie.Anders as sy twee vriende saam met wie hy in die kinderhuis was, wil Etienne wel eendag trou. Nicola voldoen net glad nie aan een van sy vereistes nie. Maar hoekom is sy die enigste vrou by wie hy wil wees?Die lug vol Kersmusiek kan ’n man dalk net van plan verander …’
€3.81
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 192 ● ISBN 9781776359493 ● Yayımcı LAPA Publishers ● Yayınlanan 2023 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 9251477 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

4.399.017 Bu kategorideki e-kitaplar