Büyüteç
Arama Yükleyici

Yazar: Erla-Mari Diedericks

Destek

8 Ebooks tarafından Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks: Sin, Sushi & Survival
When journalist Erla-Mari Diedericks leaves her husband after an abusive marriage of eight years, her heart is broken, her dreams shattered and her body bruised. Instead of breaking down or turning …
EPUB
İngilizce
DRM
€7.50
Erla-Mari Diedericks: Sin, Sushi & Survival
When journalist Erla-Mari Diedericks leaves her husband after an abusive marriage of eight years, her heart is broken, her dreams shattered and her body bruised. Instead of breaking down or turning …
PDF
İngilizce
DRM
€7.49
Erla-Mari Diedericks: Seks, leuens en die internet
Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings; seks en selfondersoek. Dis ’n eerlike en soms skreeusnaakse memoir – maar ook ’n nuttige gids oor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.86
Erla-Mari Diedericks: Dominique
Dalk is hy hier. Besig om jou dop te hou. Dominique is ’n kunstenares en ’n hoogsbetaalde gesellin wat spesialiseer in seksfetisjes. Martin is ’n sielkundige wat bekruipers navors. Hul paaie kruis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.60
Erla-Mari Diedericks: Agter grendels
Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná ’n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat ’n bekende fotograaf in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.65
Erla-Mari Diedericks: Die Bewonderaar
Jou diepste vrees is sy grootste begeerte… Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar enkele van die reëls in die Molenberg-Psigiatriese hospitaal. Selfmoord is ʼn inwoner hier, en die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.63
Erla-Mari Diedericks: Die kontrak
Kort nadat haar verloofde haar met haar vrouebaas verkul het, ontmoet Marike die egnimatiese Brett. Brett is aantreklik, skatryk, en ‘n beroemde draaiboekskrywer. Daar is net een probleem: Sy is met …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Erla-Mari Diedericks: Salemstraat
Salemstraat is ’n straat soos enige ander in die voorstede. Behalwe dat dit in ’n geslote sirkel rondom ’n speelparkie vorm. Salemstraat se mense roem hulself daarop dat hulle mekaar ken en omgee vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.96