Büyüteç
Arama Yükleyici

Yazar: Ettie Bierman

Destek
Ettie Bierman is ’n alombekende en hoogs gewilde skrywer van liefdesverhale. Haar vroeëre boeke het gewoonlik ’n reistema, dikwels met ’n lugwaardin as hoofkarakter. Die afgelope paar jaar skryf sy vir die Satyn-reeks, waarvan Sterre is vir ewig en Fluisterliefde maar enkele titels is. Sy en haar man, Roelf, woon in Kwa Zulu-Natal.




37 Ebooks tarafından Ettie Bierman

Ettie Bierman: Die paradysman
Met sterre in haar oë en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria, ontnugter, sonder blyplek en met slegs die droom van haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Wanneer ‘n droom waar word
Carmia Basson moet noodgedwonge bedank as junior verslaggewer en word spoedig aangestel as assistent van die bekende skrywer Margo Vermeulen. Margo het dringend iemand nodig wat sal inwoon by haar en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Ettie Bierman Keur 5
Iewers wag die môre: Fiona en Johan Meiring se huwelik word deur albei se onbesonnenheid in ‘n krisis gedompel.  Is  dit hulle kinderloosheid wat die huweliksbootjie wil laat kantel, of is dit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: ’n Reënboog vir Aralie
Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibië te gaan waarneem, stem sy teësinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie dringend geld nodig. Maar op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Bruid uit die koue
Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oë was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ’n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Anderkant die volmaan
Na sewe wonderlike jare is Nikka en Ruan van der Hoven se huweliksbootjie skielik op ’n stormsee vasgekeer: daar het ’n ander vrou in Ruan se lewe gekom. Hy verduidelik min en Nikka kan aanvoel hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helena Hugo & Ettie Bierman: Satyn Omnibus 2
‘In Helena Hugo se Soete verleiding koop Sharise ’n teekamer net buite Worcester. Een van die besoekers daar is haar jeugliefde Jacques, pas terug van oorsee, Sharise is egter seker daarvan dat hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Ettie Bierman Keur 4
Toe lugwaardin Willemien Visagie in Ruiker vir ’n spioen vir kaptein Gerrie Roux die trekpas gee en saam met skrywer Flip Keyter oor ‘n nuwe toekoms begin droom, het sy geweet dat dit nie maklik sal …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Vlinder teen die ruit
Surita Kellerman het haar voorgeneem om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar nou is haar emosies en hormone besig om woer-woer te speel met haar. Hoe kan sy op Hendro, haar swaer, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Ettie Bierman Keur 7
Koue water en kaviaar: Carina is gelukkig getroud, maar Tinus se prokureursklerk-salaris hou kwalik die pot aan die kook. Wanneer sy egter uitspring en werk kry by ’n uitgewery, voel Tinus in sy eer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Sonnet sonder woorde
Valdi en haar niggie Fiela het lank gespaar vir hul Europese vakansie. Hulle kom op die ingewing van die oomblik ook na Capri, maar binne minute van hul aankoms, sien Valdi al in haar geestesoog hoe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Fluisterliefde
‘Die liefde praat met baie stemme in ’n mens se hart, het Beamari eens op ’n tyd besef, en soms moet jy diep luister om die boodskap te kan hoor. Partykeer praat die liefde met ’n fluisterstem en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Ettie Bierman Keur 8
‘Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in ’n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter – die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in ’n botsing gesterf het. En dan volg …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Ettie Bierman Keur 6
Volmaan op Mopanie: Katie Lategan se kom en gaan was nog altyd haar eie. Maar wanneer haar pa, ’n wildbewaarder op Mopanie, onverwags Kaap toe moet gaan, maak Steyn van Zyl sy opwagting om haar op te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Sterre is vir ewig
Dit het alles begin met ’n waterpyp wat die nuwe buurman in sy tuin raakgespit het terwyl Erin besig was om haar hare te kleur. Die gebleikte haardos was ’n ramp en haar eerste ontmoeting met …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Bitter bloeisels
Rothea Beukes kan haar man staan as dit moet. Maar sy vind spoedig uit dat sy nie ’n kans staan teen die groot Duitser, Dieter Richter, nie – want sy het nie die geld en die mag van die Richters om …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Daar kom ‘n tyd
Dit was ’n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by ’n verkeerslig van agter in haar motor vasgery. Maar Wynand Meiring was ’n besonderse man en kort daarna was Marinda met hom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Kaptein Casanova
Kaptein De Villiers het ’n oog vir ’n mooi nooi, veral as dit ’n junior lugwaardinnetjie is. Tot Janine, die hoofwaardin, se spyt is daar talle junior waardinne. Maar Janine laat haar nie maklik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Omdat die hart onthou
Krizelda en Alwyn is albei studente van Pretoria – hy afgestudeer met ’n BA Honneurs en sy ’n naïewe tweedejaartjie – wat mekaar tydens ’n vakansie op Margate ontmoet. Gou is hulle halsoorkop verlief …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Alexa Slabbert: Satyn Omnibus 3
In Ettie Bierman se ’n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Ettie Bierman Keur 9
Die tuiskoms lê ver Toe Ila Verster op Nelspruit van die trein afklim, is dokter Johan Retief die eerste man wat sy ontmoet. Hy bied aan om haar swaar tas te dra, maar sy sê sy sal regkom, en op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: ’n Man vir môre
In ’n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. ’n Pos as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Die tuiskoms lê ver
Toe Ila Verster op Nelspruit van die trein afklim, is dokter Johan Retief die eerste man wat sy ontmoet. Hy bied aan om haar swaar tas te dra, maar sy sê sy sal regkom, en op hierdie oomblik weet sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Rooikop te koop
Die rooikop-kunstenares Jennie Botha se lewe verander eensklaps toe sy haar ouers in ’n motorongeluk verloor. Skielik bly sy alleen agter in die imposante grasdakhuis op ’n kleinhoewe saam met haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Ver pad na Königsee
Die pragtige Ezette Nel met haar blink, swart hare en besonderse turkoois oë, is ’n Afrikaans-onderwyseres by ’n hoërskool. Hoewel die skool se druk buitemuurse program baie van haar tyd in beslag …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Om ’n reënboog te vang
Jong onderwyseres Kylie is ’n geskeide vrou, nie ’n onskuldige meisietjie nie. So die kaalbas casanova in haar buurvrou se huis behoort haar darem nie só baie te ontstig nie! Maar dan kom dit uit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Marijke Greeff: Satyn Omnibus 4
’n Reënboog vir Aralie: Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibië te gaan waarneem, stem sy teësinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Ettie Bierman Keur 10
In Die snip van Sesdorings kom ʼn beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met ʼn stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geërf het, op Sesdorings aan om …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Die snip van Sesdorings
Toe ʼn beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met ʼn stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geërf het, op Sesdorings aankom om besit van haar erfenis …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Rabbedoe en rissiepit
Sy is al een-en-twintig jaar oud en as sy besluit sy wil motorwerktuigkundige word, moet haar ouers maar verlief neem. Nell se reis na haar nuwe werk is vol wederwaardighede, maar sy leer nie maklik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman: Die hart se tweede lente
ʼn Gekletterde seekat, ʼn towenaar, twee Duitsers in ʼn koma, ʼn lang, groen, haarlose hond en ʼn twyfelagtige waarsegster is maar enkele van die dinge waarmee Klara Verster op haar eerste oorsese vlug as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Marijke Greeff: Satyn Omnibus 5
In Bruid uit die koue wou Jurg die mooie Clio Gericke soveel kere in sy arms neem en haar parmantige mond stil soen. Maar Clio met haar goue hare en viooltjieblou oë was vir hom verbode. Sy was sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Ettie Bierman Keur 11
In ’n Stadsjapie vir Pafuri het al Janie se vriende haar gewaarsku dat sy ’n groot fout maak. “Jy kan nie met ’n man trou wat jy skaars twee weke ken nie, ” het hulle gesê. “Leer hom eers beter ken . …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman & Anita Du Preez: Satyn Omnibus 6
In Om minder lief te hê is Arabel ná net ’n jaar van getroude lewe van Henning geskei. Hy het padgegee en ’n pos as vlieënier by ’n Australiese lugredery aanvaar. Maar nou, ses jaar later, ontmoet …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman: Ettie Bierman Keur 12
In Vermoedelik verlief hoor Mynie dat haar kêrel ’n beeldskone meisie agter haar rug sien. Sy skryf aan Wewenaar, ’n prokureur wat in ’n hoekie vir eensames adverteer. In Twee roepees vir ’n lewe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman & Lizet Engelbrecht: Satyn Omnibus 7
In Wanneer ’n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Ettie Bierman & Anita Du Preez: Satyn Omnibus 8
Nikka weet Ruan het haar steeds lief in Anderkant die volmaan. Tog wil hy nou van haar skei. Moet sy vir hom wag of eerder haar ou vriend Thys ’n tweede kans gee? In Bambi en die boef kan Bambi nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99