Büyüteç
Arama Yükleyici

François Bloemhof 
Rillers 2: Die vrou met die pers oog 

Destek
Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in die kloue van die vrou met die pers oog.
€6.49
Ödeme metodları

Yazar hakkında

François Bloemhof is die skrywer van meer as 50 boeke, waarvoor hy al verskeie pryse gewen het. Hy is ook bekend vir sy verhoog- en radiowerk en skryf gereeld vir tydskrifte en koerante. Hy hou van rekenaars. Hy het vier katte, maar nie een van hulle is swart nie. Hy’s verslaaf aan sjokolade en droom in kleur. François woon in Durbanville, Kaapstad.
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 80 ● ISBN 9780798155991 ● Dosya boyutu 0.2 MB ● Yaş 17-12 yıl ● Yayımcı Human & Rousseau ● Yayınlanan 2015 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 4762578 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

55.458 Bu kategorideki e-kitaplar