Büyüteç
Arama Yükleyici

Yazar: François Smuts

Destek
François Smuts is “n advokaat van die Kaapse balie, maar hy was al “n koerantafleweraar, boekwinkelassistent, sekuriteitsbeampte, mediese student, smous, bestuurder en landdros. Hy het “n uitgebreide regspraktyk en is passievol oor die toeganklikheid van die reg: “Die boek is nie geskryf in die kadawerstyl van regshandboeke nie … My doel is om gewone mense “n gereedskapskissie te gee vir basiese regswerk.”




3 Ebooks tarafından François Smuts

François Smuts: Die Suid-Afrikaanse reg
‘n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry: Gesinsake, van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€19.99
François Smuts: South African Law
An accessible and utterly readable guide to the South African legal system. This book provides expert answers to all your legal questions and addresses a comprehensive list of day-to-day issues such …
EPUB
İngilizce
DRM
€19.99
François Smuts: Slagoffer
Dawid Neethling is ’n suksesvolle, getroude psigiater op Stellenbosch. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99