Büyüteç
Arama Yükleyici

Yazar: Isabella Venish

Destek
Isabella Venish (1959) studeer ’n graad in onderwys aan die Universiteit van Pretoria. Sy onderrig Afrikaans Huistaal aan die Hoërskool Kempton Park en is passievol oor haar vak. Isabella ontvang in 2017 ’n SAOU-toekenning vir Uitnemendheid in Klaskamerpraktyk en in 2019 ’n Gauteng Distrikstoekenning vir Vakkennis.




1 Ebooks tarafından Isabella Venish

Isabella Venish: Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal
Best Books Eksamenhulp bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begrips- en …
PDF
Afrikaans
DRM
€11.99